Enige Verdere Vrae?

Bougainvilla se inwoners is die hartklop van die oord

Daar is 536 wooneenhede wat bestaan uit ‘n kombinasie van twee en drie slaapkamerhuise en een en twee slaapkamer woonstelle. Hierbenewens is ‘n goed toegeruste biblioteek, koffiewinkel en kiosk, wasgoeddiens en vervoer na inkopiesentrums beskikbaar. Daar word ruim voorsiening vir sosiale aktiwiteite gemaak. Baie eienaars koop die deeltiteleenhede as ‘n belegging of om dit later self te gebruik. Die oord word bestuur deur ‘n ervare bestuursagent (CSi) en die tuine word deur D&S Maintenance netjies gehou.

Kontak Ons Gerus Telefoon 012 000 4437 E-mail admin@bougainvilla-aftreeoord.co.za Straatadres Bougainvillea Rylaan 1556, Montana Tuine, Pretoria, 0186 Kantoor Ure 07:45 tot 15:45
Kantoor gesluit vir ete 12h tot 12:30
Image

Kontak Ons!

Benodig jy meer inligting! Kontak ons gerus en reël ‘n afspraak vandag nog!