

Beste Aftree-oord in Pretoria vir die 4de keer in 6 jaar.
Bougainvilla Aftree-oord is deur “Best of Pretoria” as die Beste Aftree-oord (2024) in Pretoria aangewys.
Dis die vierde keer in ses jaar dat hierdie eer Bougainvilla Aftree-oord te beurt val.
Bougainvilla Aftree-oord, Beste Aftree-oord in Pretoria, Best of Pretoria, Bougainvilla Aftree-oord Fasiliteite, Aftree-oorde, Pretoria Aftree-oord, Aftree ouderdom, Woon eenhede, slaapkamer huise en woonstelle, veilige aftree-oord, Bougainvilla Retirement Village, Best Retirement Village in Pretoria, Best of Pretoria, Bougainvilla Retirement Village Facilities, Retirement Villages, Pretoria Retirement Village, Retirement Age, Residential Units, Bedroom Houses and Apartments, Secure Retirement Village, Retirement Village in Pretoria.
Meer oor Bougainvilla Aftree-oord
Die Oord is geleë in Montana, in die noorde van Pretoria, gerieflik naby die N1-Hoofweg en naby groot winkelsentrums, restaurante en hospitale.
Bougainvilla Aftree-oord bestaan uit twee deeltitelskemas wat oorhoofs bestuur word deur ‘n huiseienaarsvereniging, ‘n maatskappy sonder winsoogmerk (nwm).
Daar is 536 wooneenhede wat bestaan uit ‘n kombinasie van twee- en drie slaapkamer huise en een en twee slaapkamer woonstelle.
21 +
Bougainvilla
Fasiliteite
Verskeie ander fasiliteite in die proses om ontwikkel te word.
Sien lys van Fasiliteite
↓↓
"Volg" & "Deel" ons Facebook asseblief
indien julle van enige iets hou, dankie
Kontak Ons
Bougainvilla Aftree-oord
Bougainvillea Rylaan 1556,
Montana Tuine, 0182, Pretoria
Telefoon nommer:
012 000 4437
E-pos:
admin@bougainvilla-aftreeoord.co.za
Koördinate: -25.66847, 28.26096


















