Belangrike Dokumente

Multichoice-pakket

DSTV Business het drie spesiale pakkette beskikbaar vir aftree-oorde. 

Bougainvilla se DSTV-groep is op die “Stay Essential” pakket en het tans 158 lede. Die besluit oor watter pakket die oord neem en die bedrag betaalbaar word jaarliks in Maart  deur die lede tydens die jaarvergadering geneem.

Die Pakket en aansoekvorma met alle besonderhede is hier beskikbaar. 

MetroFibre

MetroFibre Installasie Proses :
Kliek hier vir meer inligting

MetroFibre Purchase Order – Fibre to the Home (FTTH)
kliek hier vir die vorm