Beste Aftree-oord in Pretoria vir die 4de keer in 6 jaar.

Bougainvilla Aftree-oord is deur “Best of Pretoria” as die Beste Aftree-oord (2024) in Pretoria aangewys. Dis die vierde keer in ses jaar dat hierdie eer Bougainvilla Aftree-oord te beurt val.


Meer oor Bougainvilla Aftree-oord

  Die Oord is geleë in Montana, in die noorde van Pretoria, gerieflik naby die N1-Hoofweg en naby groot winkelsentrums, restaurante en hospitale.

  Bougainvilla Aftree-oord bestaan uit twee deeltitelskemas wat oorhoofs bestuur word deur ‘n huiseienaarsvereniging, ‘n maatskappy sonder winsoogmerk (nwm).

  Daar is 536 wooneenhede wat bestaan uit ‘n kombinasie van twee- en drie slaapkamer huise en een en twee slaapkamer woonstelle.

21 +

Bougainvilla
Fasiliteite


Verskeie ander fasiliteite in die proses om ontwikkel te word.


Sien lys van Fasiliteite
↓↓

"Volg" & "Deel" ons Facebook asseblief
indien julle van enige iets hou, dankie


Kontak Ons


Bougainvilla Aftree-oord
Bougainvillea Rylaan 1556,
Montana Tuine, 0182, Pretoria

Telefoon nommer:
012 000 4437

E-pos:
admin@bougainvilla-aftreeoord.co.za

Koördinate: -25.66847, 28.26096