koffiewinkel en kiosk

Die Perk Up koffiewinkel is sewe dae per week oop en ligte verversings kan daar genuttig word.

Daar is daagliks spesiale aanbiedinge beskikbaar.

Veral die cappuccino en rooitee saam met ‘n verskeidenheid koeksoorte is gewild by inwoners